
WITFIELD PARK: HUISKOMITEE VLOOIMARK!
Datum: Saterdag 25 Februarie
Koste: Uitstallers R40 per stalletjie
Daar sal n groot verskeidenheid stalletjies wees sowel as n teetuin vir die met n soettand!
Vir bespreking van jou stalletjie kontak Marita by 011 826 2441/2 of stuur n e-pos aan witfieldlifestyle@trans50.org.za